Skip to main content

Posts

Featured

OUPA NOLLIE EN OUMA BETTIE SE EPIESE REIS NA DIE BELGIESE KONGO EN KENYA: DAG EEN WITPOORT TOT BY TSHIPISE

  Hierdie blog is geskryf in my ouma se eie woorde vanuit n dagboek wat sy in n hardeband boekie gehou het en wat nou in my besit is.  Ek het my ouma se name Elizabeth Maria Jones Dominee Dednam se DKW waarmee die vier avonturiers die reis aangepak het. Ek was so sewe of agt jaar oud toe my ouma begin torring het aan my oupa om saam met Dominee en Mevrou Dednam die amper 8,000 kilometer reis aan te pak na die NG Kerk Sinode in Eldoret, Kenya. My ouma Bettie was mal oor “travel”.    As ouma Bettie hoor iemand gaan erens heen het sy onmiddelik haar kerkhoed opgesit, haar handskoene aangetrek en regop op die bank gaan sit - gereed om te klim.   My ouma was mal oor “travel”.   As die wiele draai was sy daar.   Dis so snaaks want vandag kan ek hierdie selfde karaktertrek sien in my dogter!   Soos ouma - so is ouma se kind! Ek onthou n storie wat my ma altyd vertel het.   My pa en ma was pas getroud en vriende van hulle het n motor gehad en as e...

Latest Posts

BEYOND DEATH

JORS

LESSONS FROM AN 18TH CENTURY FARMER

RUMI - THREE POEMS THAT CAN CHANGE YOUR LIFE - IF YOU ALLOW IT

FAITH UNDER FIRE: THE REALITY OF MARTYRDOM TODAY

MY VINGER, N MIERSHOOP EN TIEKIE ONS FOXTERRIER HONDJIE

INTO YOUR HANDS

SIR GAWAIN AND THE GREEN KNIGHT

2,300,000 THE AMOUNT OF WORDS WRITTEN IN THE SAND

DIE MEULE